by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Dinsdag, 13 Augustus, 2024 | Menings
Klein Michael is knieserig. Hy sit by sy tafeltjie in Ouma se kantoor, lusteloos aan die speel met sy karretjies. Dan vra hy saggies: Ouma, ek soek ’n drukkie… Op die hoek by die verkeerslig kyk die dame met ’n moedige glimlag direk in my oë. Op haar bord is in...
by Dr Thinus van Staden (Gemeente Montana) | Dinsdag, 30 Julie, 2024 | Artikels, Barmhartigheid
Twee en ’n half minute nadat jy hierdie sin gelees het, sal iemand in Suid-Afrika aangerand word met die opset om ernstig te beseer. In dieselfde tydperk sal iemand ’n moordpoging oorleef. Na twee en ’n half minute gebeur dit weer. Hou aan tel. Twaalf minute van nou...
by Mev Marna Wolmarans (Gemeente Secunda) | Maandag, 1 Julie, 2024 | Artikels, Vrouebediening
So ’n jaar of wat gelede was daar ’n besonderse dokumentêre film van ’n filmmaker wat oor ’n klomp dae (oor ’n jaar lank) elke dag ’n seekat besoek en verfilm het. Hy het die wedervaringe en lewe van hierdie spesiale seekat vasgevang en met die wêreld gedeel. My...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Maandag, 1 Julie, 2024 | Artikels, Stories van hoop
Januarie 1960, en die matriekuitslae is uit. Nuwejaarswense is reeds vergete. Februarie begin die universiteit. Ek gaan ’n predikant word. Opgewonde. Uiters onseker en bang vir dit wat voorlê. Februarie 1960, en my tasse is gepak. My universiteitsloopbaan gaan weldra...
by Karin Steenekamp (Visevoorsitter NHSV-Hoofbestuur, Gemeente Lydenburg) | Maandag, 27 Mei, 2024 | Artikels, Vrouebediening
Op 12 November 2022 hou die aarde vir ’n paar sekondes op draai. Hy staan botstil… En op daardie oomblik word ek en Hans deel van die “klub” waarvan geen ouer deel wil wees nie. Ons pragtige seun is dood in ’n motorongeluk. Weg, om nooit weer sy ondeunde lag te...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Dinsdag, 21 Mei, 2024 | Menings
Ek onthou die sewentigs, maar nie met nostalgie nie. Self ’n tiener, het ek met afgryse beelde gesien van kinders jonger as ek, wat teen die polisie politiek speel. Kinders wat op skool moes wees, maar juis in geen klaskamer dood gesien wou wees nie. Die ironie! Dit...
by Martiné Joubert (Welgelegen-Pietersburg) | Dinsdag, 14 Mei, 2024 | Artikels, Vrouebediening
’n Knap vrou is baie werd, baie meer as edelstene. (Spreuke 31: 10, AFR83) Dis tyd. Tyd om selfoon skoon te maak. Die gewoel van die lewe en besig wees, en sy deurmekaar-geit spoel soms oor na my selfoon se galery. Selfoon skoonmaak, en onnodige prentjies uitvee, is...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Dinsdag, 23 April, 2024 | Menings
In Brittanje was ek in die beheerraad van ’n liefdadigheidsorganisasie. Dié ding het sy eie moeilikheid gehad: Dit moes alles vir almal probeer wees en was op die ou end toe nie veel vir enigeen werd nie. Maar dit is lewend gehou want dit was die politiek korrekte...
by Ds Fanie Naudé (Emeritus/Greylingstad) | Maandag, 22 April, 2024 | Artikels, Verkondiging
Die Bybel roep ons as gelowiges op om tot eer van die Here te sing. ’n Kerklied verskil egter van gewone liedere – die inhoud, taal en melodie is anders. Van vroegste tye af, sedert die volk Israel begin het om die Here hul God te dien en te verheerlik, was die sing...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Woensdag, 10 April, 2024 | Artikels, Vrouebediening
Die Japannese kunsvorm Kintsugi is die kuns om die krake in gebreekte potte en bakke met goud te herstel. Die resultaat is ’n pot en bak wat baie sterker is en meer waardevol is as die oorspronklike kunswerk. Kintsugi is sedert die laat 1600’s en vroeë 1700’s in Japan...