So baie boeke…

So baie boeke…

So baie boeke! Kan julle nie maar party daarvan weggooi nie? Tog vreemd hoe mense verskil. Onlangs besluit ons om op te ruim: Na 41 jaar in dieselfde huis besef ’n mens skielik hoeveel goed êrens ’n lêplek in jou huis gevind het. Kosbare items uit jul kinderjare, wat...
Anders aanmekaargesit

Anders aanmekaargesit

Om die een of ander onverklaarbare rede, is daar van ons wat neersien op mense met gebreke, of – om die polities korrekte term te gebruik – gestremdes. “Differently abled” eerder as “disabled”, het die Engelse my geleer. Ek onthou hoe in die Underground – ek dink dit...