by Wilna Koekemoer (Sekretaris NHSV Hoofbestuur) | Wednesday, 20 November, 2024 | Artikels, Vrouebediening
Daar was eendag ’n klein kersie wat deur ’n man gedra is terwyl hy die trappe na die vuurtoring uitklim. Op pad na bo vra die kersie vir die man: “Waarheen gaan ons?” Die man antwoord: “Ons is op pad na die vuurtoring om seine te gee aan die groot skepe op die...
by Susan Janse van Rensburg (NHSV Streekvoorsitter: Dorsland, Gemeente Walvisbaai) | Tuesday, 12 November, 2024 | Artikels, Vrouebediening
Wanneer ’n predikant ’n beroep na ’n gemeente aanvaar, verhuis die predikant en sy gesin na ’n nuwe omgewing en gemeenskap. Dit is sekerlik so met enige gesin wat besluit om te verhuis. Maar wat die pastoriegesin so anders maak, is dat predikante en hul gesinne...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Tuesday, 8 October, 2024 | Artikels, Vrouebediening
Ek hoor dikwels mense sê: Ek gaan nie meer nuus kyk nie, dis net slegte nuus. Misdaad, korrupsie en tragedies. Nou en dan is ’n mens gelukkig en dan het hulle so aan die einde van die nuus ’n goeie storie, ’n lekkervoelstorie, maar dis maar raar. Ons is honger na...
by Mev Marna Wolmarans (Gemeente Secunda) | Monday, 1 July, 2024 | Artikels, Vrouebediening
So ’n jaar of wat gelede was daar ’n besonderse dokumentêre film van ’n filmmaker wat oor ’n klomp dae (oor ’n jaar lank) elke dag ’n seekat besoek en verfilm het. Hy het die wedervaringe en lewe van hierdie spesiale seekat vasgevang en met die wêreld gedeel. My...
by Karin Steenekamp (Visevoorsitter NHSV-Hoofbestuur, Gemeente Lydenburg) | Monday, 27 May, 2024 | Artikels, Vrouebediening
Op 12 November 2022 hou die aarde vir ’n paar sekondes op draai. Hy staan botstil… En op daardie oomblik word ek en Hans deel van die “klub” waarvan geen ouer deel wil wees nie. Ons pragtige seun is dood in ’n motorongeluk. Weg, om nooit weer sy ondeunde lag te...
by Martiné Joubert (Welgelegen-Pietersburg) | Tuesday, 14 May, 2024 | Artikels, Vrouebediening
’n Knap vrou is baie werd, baie meer as edelstene. (Spreuke 31: 10, AFR83) Dis tyd. Tyd om selfoon skoon te maak. Die gewoel van die lewe en besig wees, en sy deurmekaar-geit spoel soms oor na my selfoon se galery. Selfoon skoonmaak, en onnodige prentjies uitvee, is...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Wednesday, 10 April, 2024 | Artikels, Vrouebediening
Die Japannese kunsvorm Kintsugi is die kuns om die krake in gebreekte potte en bakke met goud te herstel. Die resultaat is ’n pot en bak wat baie sterker is en meer waardevol is as die oorspronklike kunswerk. Kintsugi is sedert die laat 1600’s en vroeë 1700’s in Japan...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Tuesday, 12 March, 2024 | Artikels, Vrouebediening
Iets waaroor ons almal redelik liries kan raak, is kos. As iemand ’n lekker dis beskryf, is dit nie moeilik vir ons om dit te visualiseer nie. Ons monde begin spontaan water. Ons hou van lekker eet. Ons sê ook mos soms grappenderwys: Ons lyk so lekker, want ons eet so...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Wednesday, 28 February, 2024 | Artikels, Vrouebediening
Die 94ste viering van die Wêreldbiddag vir Vroue vind plaas op Vrydag 1 Maart 2024. Hierdie ekumeniese biddag vir vroue vind jaarliks regoor die wêreld plaas op die eerste Vrydag in Maart. Ongeveer 175 lande vorm ’n gebedsketting waar vroue in plaaslike gemeentes en...
by Wilna Koekemoer (Sekretaris NHSV Hoofbestuur) | Tuesday, 13 February, 2024 | Artikels, Vrouebediening
Toe my ma verlede jaar sterf, begin ek met die moeilike taak om haar huis, haar vyf kinders se veilige hawe, op te pak en tot niet te maak. Makliker gesê as gedoen! Met beperkte tyd om alles rustig deur te werk, beland die meeste van daardie kartondose by my adres. ’n...