Lof vir Rata-hoopdraer

Suzanne van Deventer, maatskaplikewerkbestuurder by Rata Maatskaplike Dienste verantwoordelik vir die DPS-pleeghuise, is op 19 Maart vanjaar vereer met Solidariteit Helpende Hand se Hoopdraers-toekenning, saam met twee ander maatskaplike werkers wat diep spore van...
Uit die Woord

Uit die Woord

God vergeet ons nie Ons God is in die hemel, alles wat Hom behaag, doen Hy. … Die Here dink aan ons. … Hy sal hulle wat vir die Here ontsag het, seën – die kleintjies saam met die grotes. Mag julle geseën word deur die Here wat hemel en aarde gemaak het....