4 Junie 1910: ’n Doodskleed, ’n kansel, ’n wa-as, ’n Portugese eerbewys, ’n Nagmaalservies en ’n toga…

4 Junie 1910: ’n Doodskleed, ’n kansel, ’n wa-as, ’n Portugese eerbewys, ’n Nagmaalservies en ’n toga…

Vier dae na Uniewording in Suid-Afrika gebeur daar iets in ’n klein Dorslandtrekkerdorpie in die suidweste van Angola, of soos die ou mense gesê het, Portugees Wes-Afrika, wat rare voorwerpe – nou in die SP Engelbrecht-museum – saambind. Volgens tradisie het die...
Waarom krimp die Hervormde Kerk (en ander kerke ook)?

Waarom krimp die Hervormde Kerk (en ander kerke ook)?

Die Hervormde Kerk beleef die afgelope dekades ongekende verliese aan lidmate. Wat sou die redes daarvoor wees? Dit is opvallend dat hierdie nie net ’n verskynsel in die Hervormde Kerk in Suid-Afrika is nie. Wêreldwyd is tradisionele hoofstroomkerke besig om te krimp....
Uit die Woord

Uit die Woord

Die belofte van die Heilige Gees God het Jesus van Nasaret aan julle bekend gestel deur die kragtige dade, die wonders en die tekens wat God Hom by julle laat doen het. Daarvan weet julle self. God het besluit en dit vooraf bepaal om Hom aan julle uit te lewer, en...