Uit die Woord

Uit die Woord

God vergeet ons nie Ons God is in die hemel, alles wat Hom behaag, doen Hy. … Die Here dink aan ons. … Hy sal hulle wat vir die Here ontsag het, seën – die kleintjies saam met die grotes. Mag julle geseën word deur die Here wat hemel en aarde gemaak het....
’n Ruimtelike perspektief op Boek IV van die Psalms: Herinnering en verbeelding in Psalms 90-92 en Psalms 105-106

’n Ruimtelike perspektief op Boek IV van die Psalms: Herinnering en verbeelding in Psalms 90-92 en Psalms 105-106

Hierdie artikel is ’n verwerking van ds Marina Kok-Pretorius se referaat wat by die HTK-opening in Februarie vanjaar gelewer is. Dit is gebaseer op haar PhD-graad in Semitiese Tale wat sy in Mei 2024 aan UP verwerf. Die titel van haar proefskrif is Remembered space:...