Uit die Woord

Uit die Woord

Maar Jesus antwoord hom… ’n Mens leef nie net van brood nie. … Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien. … Jy mag die Here jou God nie op die proef stel nie. (Lukas 4: 4, 8, 12) Wees, Christen, in jou Heer versterk,want Hy wil altyd in jou...
Hy het my ’n nuwe lied laat sing

Hy het my ’n nuwe lied laat sing

’n Nuwe lied in ons moedertaal. 80 jaar gelede is die eerste Afrikaanse Psalm- en Gesangboek in gebruik geneem, volgens aanbeveling van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering plegtig op Hervormingsondag 29 Oktober 1944 of ’n Sondag so na daaraan as moontlik....