50 jaar gelede kry Hervormers in die Eikestad weer ’n kerkgebou

50 jaar gelede kry Hervormers in die Eikestad weer ’n kerkgebou

Op 9 Junie 1973 is die kerkgebou van die Nederduitsch Hervormde Gemeente Stellenbosch ingewy. Na die Hervormde predikant Tobias Herold van 1831 tot 1857, hoor ons nie weer van Hervormers in die wynland nie, want op 5 November 1842 het die naam van die kerk in die...