by Wilna Koekemoer (Sekretaris NHSV Hoofbestuur) | Tuesday, 28 March, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer
AAN ALLE VROUELIDMATE VAN DIE NHKA Geagte Dames Die NHSV Hoofbestuur groet u en vertrou dat dit met u almal goed gaan. Die volgende sake word onder u aandag gebring en ons versoek dat u asseblief die datums sal deurgee in u gemeentes: 49STE NASIONALE NHSV KONGRES: 23,...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Tuesday, 28 March, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer
Die konsep pay it forward kom van die vroegste tye af en ons vind dit in die antieke letterkunde reeds vanaf die Griekse komedies tot by briewe van Benjamin Franklin. Ralph Waldo Emerson het die teorie hiervan ontwikkel in die artikel Compensation wat hy in 1841...
by Prof Ananda Geyser-Fouche (Universiteit van Pretoria) | Tuesday, 28 March, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer
In Deel 1 van hierdie artikel is die personifikasie van wysheid in Spreuke (Hebreeus en Grieks) en Qumran-geskrifte bekyk. In hierdie deel word gekyk na tekste uit Ben Sira, Henog en die Wysheid van Salomo. In Ben Sira is “Lady Wisdom” ’n dubbelsinnige figuur. Sy word...
by Ds Thomas Joubert (Swellendam) | Tuesday, 28 March, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer
Ons huis in Augestraat in Swellendam het ’n pragtige uitsig op die Langeberge. ’n Klein stukkie in die hoek van ons erf is opsygesit vir ’n bos met plaaslik-inheemse bome, so 50 vierkante meter. Voor ons intrek was daar niks, nie eens onkruid nie. Ons het in die...
by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Tuesday, 28 March, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer
Geweld is ’n realiteit wat deel is van ons lewe in Suid-Afrika. Statistieke toon dat die Suid-Afrikaanse samelewing van die hoogste syfers van geslagsgebaseerde geweld teen vroue in die wêreld het. Hierdie dade van geweld veroorsaak nie net fisiese beserings nie, maar...
by Redaksie | Tuesday, 28 March, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer
Die lig op my pad Ons weet wel dat die wet geestelik is, maar ek, in my sondige aard, is uitverkoop aan die sonde. Ek verstaan my eie optrede nie: Wat ek wil, doen ek nie; maar juis wat ek haat, dit doen ek. En as ek dit doen wat ek nie wil nie, gee ek toe dat die wet...
by Ds Werner Olivier (Emeritus) | Tuesday, 28 March, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer
Ek weet immers dat die goeie nie in my woon nie, nie in my sondige aard nie. Daar is by my wel die wil om die goeie te doen, maar ek doen dit nie. Die goeie wat ek wil doen, doen ek nie, maar die slegte wat ek nie wil doen nie, dit doen ek. (Romeine 7: 18 en 19, AFR...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Tuesday, 28 March, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer
Ons jongste was vyf jaar oud. Ek mis vir Ouma! treur sy op ’n dag weer, min of meer ’n jaar nadat my ma oorlede is. Lomperig probeer ek troos met die versekering dat Ouma baie gelukkig is waar sy nou is. Snikkend antwoord sy: Ek wil nie hê sy moet gelukkig wees nie,...
by Ds Daniel Steinmann (Redakteur, Namibia Economist/Gemeente Windhoek) | Tuesday, 28 March, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer
Dit mag dalk vergesog klink, maar hierdie artikel se opskrif gaan oor die ekonomie. In die laaste paar dae van Februarie vanjaar was daar drie belangrike gebeurtenisse, elk met ’n beduidende impak op die groter ekonomie. Eerstens was daar die begrotingsrede van die...
by Oupa Stoep | Tuesday, 7 March, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9
Duister Danie van Donkerpoort vra: Beste Oupa Stoep, Oupa moet help, asseblief! Hierdie beurtkrag is besig om my onder te kry. Het Oupa dalk enige raad wat my gemoed kan lig? Beste Danie, Oupa het gedink hy het die nodige lig om jou gemoed te verhelder, maar toe...