Uit die Woord

God is almagtig, wys en regverdig Kan iemand keer dat Christus lief is vir ons? Nee, nooit nie! Niemand kan dit keer nie, nie wanneer ons swaarkry nie, nie wanneer ons bang is nie, nie wanneer mense ons verdruk nie, nie wanneer ons honger is nie, nie wanneer ons niks...
Die begin van die Jac van Belkum-kinderhuis

Die begin van die Jac van Belkum-kinderhuis

Min van ons het al regtig óú eksemplare van Die Hervormer onder oë gehad. In DE HERVORMER van 15 Julie 1923 – ’n maandelikse A4-grootte kerkkoerantjie van gemiddeld 25 bladsye – vind ons op bladsy ix ’n “OPEN BRIEF” oor die “NEDERDUITS HERVORMD WEESHUIS TE...