by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Tuesday, 30 August, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5
Wanneer jy deur die dood gekonfronteer word, kry die lewe nuwe betekenis. Dit is wat ek weer die afgelope tyd geleer het. Almal van ons vrees die dag wanneer ons iemand in ons nabye vriendekring aan die dood moet afstaan. Wanneer dit gebeur, leef ’n mens in die...
by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant) | Tuesday, 30 August, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5
Die 73ste Algemene Kerkvergadering van die NHKA vind vanjaar van Sondag 2 Oktober tot Donderdag 6 Oktober plaas. Hierdie vergaderings bied ’n besondere geleentheid vir die predikante van die Kerk om bymekaar te kom, en die besluite wat deur die afgevaardigdes geneem...
by Oupa Stoep | Thursday, 21 July, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Ongeduldige Odette van Ogies skryf: Beste Oupa Stoep, help asseblief! Ek het ’n tydelike werkie gekry by die plaaslike tehuis vir bejaardes en die oumense maak my mal! Hulle vertel dieselfde stories oor en oor en oor! Ek kon dit nog vir ’n dag of twee uitstaan, maar...
by Redaksie | Thursday, 21 July, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Verspreiding van volledige Bybels deur die Wêreldbond van Bybelgenootskappe (WBG) het in 2021 die 32,6 miljoen kerf verbygesteek. Die syfer is ’n bewys van Bybelgenootskappe se toewyding om, te midde van die wêreldwye pandemie, die hoop van God se Woord aan mense te...
by Redaksie | Thursday, 21 July, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Van Junie tot Julie 2022, binne ongeveer twee weke, is twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede. Ds JJP (Kobus) Müller (82) is Maandag 20 Junie oorlede as gevolg van hartversaking. Die roudiens op Vrydag 24 Junie vanuit Gemeente Swartkop is gelei deur ds Dries...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Thursday, 21 July, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Op die Sesde Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsche Hervormde Kerk in Zuid-Afrika in November 1842, is die naam van die Kaapse Nederduitsche Hervormde Kerk (vasgestel sedert 2 November 1824) verander na die Nederduitsch Gereformeerde Kerk van Zuid-Afrika. Op...
by Redaksie | Thursday, 21 July, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Geagte Redaksie Waarom mag kinders nie Nagmaal gebruik nie? Ek het vroeër vir prof Piet Geyser dieselfde vraag gevra en hy het met my saamgestem dat dit tog toegelaat kan word. Ook ’n vraag waarom net mense wat nie onder tug in ander gemeentes staan nie, ook Nagmaal...
by Prof Andries Breytenbach (Emeritus/Vanderkloof) | Thursday, 21 July, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Tekste moet binne die verband waarin hulle geskryf is, gelees en verstaan word. Dit is ’n goue reël vir die korrekte verstaan van enige teks, en dit geld veral ook vir tekste uit die Bybel. Naas die literêre en leefwêreldverband, is die tipe literatuur van ’n teks ook...
by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Thursday, 21 July, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Die verspreiding van God se Woord aan alle mense in die taal van hul keuse, is die verantwoordelikheid van elke lidmaat van die Kerk. Daarby bied dit die geleentheid aan gemeentes van die Kerk om ’n verskil te maak in die gemeenskap en met ander kerke saam te werk, en...
by Redaksie | Thursday, 21 July, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Volg My! Toe het Jesus vir sy dissipels gesê: “As iemand saam met My wil kom, dan moet hy nie dink aan wat hy self graag wil hê nie. Hy moet lewe soos iemand wat weet dat hy aan ’n kruis sal sterf. Dit is hoe hy My moet volg. Want as iemand homself wil red, dan sal hy...