Uit die Woord

Uit die Woord

Julle sal My sien Ek sal julle nie as weeskinders agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe. Nog ’n kort tydjie, en die wêreld sien My nie meer nie; maar julle sien My, omdat Ek leef en julle sal leef. (Johannes 14: 18-19, AFR2020) Op berge en in dale en oral is my...
Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Dapper Catharina Pretorius (Deel 1)

Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Dapper Catharina Pretorius (Deel 1)

In die 1860’s in die dae toe Pretoria nog in sy kinderskoene gestaan het, was Piet (Henning Petrus Nicolaas Pretorius), broer van generaal Andries Pretorius, en president MW se oom, onder andere transportryer, en het hy gewoon op sy plaas by Broederstroom, Pretoria....