Uit die Woord

Uit die Woord

Dra mekaar se laste Broers, as iemand deur een of ander sonde oorval word, moet julle wat met die Gees vervul is, so iemand in ’n gees van sagmoedigheid reghelp; maar let op jouself, dat ook jy nie versoek word nie. Dra mekaar se laste, en vervul so die wet van...
Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Dapper Catharina Pretorius (Deel 2)

Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Dapper Catharina Pretorius (Deel 2)

In die vorige aflewering is vertel van die moord op die Pretorius-geselskap, en die optog daarna met twee oorlaaide waens in die rigting van Basotholand. Die optog vorder tot naby Rensburgkop op die plaas Grootvlei (met inderdaad groot vleigrond), waar een van die...