by Dr Wimpie van Schoor (Primrose-Oos, Voorsitter van die CSO) | Donderdag, 7 April, 2022 | April 2022, Jaargang 115, Nommer 1, Die Hervormer
Die Christelike Seemansorganisasie (CSO) is in 1944 gestig, in daardie stadium met die doel om voorsiening te maak vir die behoefte van Nederlandse soldate en seelui op pad na en terug van Indonesië. Vir baie jare het net die Nederlandse skepe aandag gekry, maar...
by Dr Christo Pretorius (Pretoria) | Donderdag, 7 April, 2022 | April 2022, Jaargang 115, Nommer 1, Die Hervormer
’n Reis begin soms lank voor die eerste treë en eindig lank voor die laaste, en elke reis het sy eie karakter, kontoere en horisonne. Só mymer die skrywer van East of Eden en Travels with Charley: In Search of America, John Steinbeck. Met Charley, sy vierpootvriend,...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Donderdag, 7 April, 2022 | April 2022, Jaargang 115, Nommer 1, Die Hervormer
Regter N Janse van Nieuwenhuizen het op 7 Maart 2022 uitspraak gegee in die hofgeding tussen die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en diegene wat sedert 2012 van die Kerk weggebreek het. Die hofgeding het gehandel oor die volgende vraag: Kan lidmate of ’n...
by Adv Joël Fourie (Voorsitter van die Litigasiekomitee) | Donderdag, 7 April, 2022 | April 2022, Jaargang 115, Nommer 1, Die Hervormer
…En as julle oor die wêreld sal oordeel, is julle dan onbevoeg vir sulke geringe hofsake? Weet julle nie dat ons oor die engele sal oordeel nie? Dan tog seker ook oor alledaagse dinge. As julle oor alledaagse dinge geskille het, laat julle dan dié mense as regters...
by Redaksie | Donderdag, 7 April, 2022 | April 2022, Jaargang 115, Nommer 1, Die Hervormer
Jesus lééf! Teen dagbreek, op die eerste dag van die week, het hulle na die graf gegaan met die geurige speserye wat hulle voorberei het. Hulle ontdek toe dat die klip van die graf weggerol was; en toe hulle ingaan, het hulle die Here Jesus se liggaam nie gekry nie....
by Ds Leon Janse van Rensburg (Namibkus) | Donderdag, 7 April, 2022 | April 2022, Jaargang 115, Nommer 1, Die Hervormer
Hierdie dag moet vir julle ’n gedenkdag wees. Julle moet dit as ’n fees tot eer van die Here vier. Vir julle nageslag moet dit ’n vaste instelling wees wat hulle moet vier. (Eksodus 12: 14, AFR1983) Lees Eksodus 12: 1-27 Ons kan die volle omvang van God se genade...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Donderdag, 7 April, 2022 | April 2022, Jaargang 115, Nommer 1, Die Hervormer
Op 25 Maart 2022 het die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering na konsultasie met die Litigasiekomitee besluit om teen die hofuitspraak van 7 Maart 2022 te appelleer. Op die voorblad en op bladsy 3 verduidelik dr André Ungerer (voorsitter van die Kommissie van...
by Dr André Ungerer (Emerituspredikant/Gemeente Pretoria-Oos) | Donderdag, 7 April, 2022 | April 2022, Jaargang 115, Nommer 1, Die Hervormer
Die fundamentele veronderstelling is dat die kerk van Jesus Christus een moet wees. Volgens die Nuwe Testament kan daar net een liggaam van Christus wees, een bruid, een huishouding van die Vader, een tempel van die Heilige Gees. Hierdie is slegs enkele van vele...
by Oupa Stoep | Maandag, 28 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
Kekkelende Kaatjie van Kraaifontein vra: Beste Oupa Stoep, met Paasfees om die draai het ek gewonder: Waar kom die paashaas vandaan? Beste Kaatjie, Oupa wens dat hy vir jou ’n beter antwoord kon gee, maar die eenvoudige waarheid is dat ons nie presies weet waar die...
by Redaksie | Maandag, 28 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
Hierdie datums en vergaderplekke verander steeds. Afgevaardigdes moet hulle van die korrekte inligting vergewis. RING VERGADERPLEK DATUMS BLOEMFONTEIN Bloemfontein 22 en 23 April BOTHAVILLE Virtueel 25 en 26 April BRAKPAN Springs-Noord 3 April 09:00 BRONKHORSTSPRUIT...