by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Tuesday, 28 January, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9
Op die derde dag van die nuwe jaar stuur iemand vir my ’n prentjie van ’n baie bekommerde man. Daar is ’n byskrif: Op 1 Januarie begin ’n nuwe dekade, op 2 Januarie hoor ons dat die grootste deel van Australië brand, en op 3 Januarie begin die VSA en Iran die derde...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Tuesday, 28 January, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9
Ek kry hom op die pastorie se grasperk. Dis nie vir my ’n vreemde gesig nie. Moedeloses en weerloses kom klop dikwels aan. Jy kan van ver af die swaarkry op hulle gesigte lees. Ek het al dikwels gewonder wat wérklik agter elke plooi en kreukel van die “baie myle...
by Oupa Stoep | Monday, 28 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Miriam Kwaadsteniet van Lawaaiwater vra: Ons het ’n ouerige dominee wat by ons aflos en hy het vir die gemeente gesê dat ons ’n “Liturgiese Erediens” gaan doen rondom Kerstyd. Kan Oom Stoep asseblief vir my verduidelik watse ding ’n “Liturgiese Erediens” is? Beteken...
by Redaksie | Monday, 28 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Na afloop van die erediens (gelei deur die voorsitter van die uittredende Kommissie, dr André Ungerer) tydens die opening van die 72ste AKV is toekennings aan vyf persone gemaak. Die HCM Fourie-erepenning is oorhandig aan prof IWC (Natie) van Wyk, prof EC (Elsabé)...
by Redaksie | Monday, 28 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Die pas afgelope Algemene Kerkvergadering was ook ’n geleentheid vir predikantegesinne om bymekaar te kom. Predikante-egpare, vaders en kinders… Ons het ’n paar van hulle op kamera vasgevang. Prof Theuns Dreyer, dr Anet Dreyer-Krüger en ds Thomas Dreyer Di Naas...
by Redaksie | Monday, 28 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Tydens die 72ste AKV is die volgende persone in die verskillende rade/komitees verkies. Kuratorium: Ds JM (Janine) Bevolo-Manders; dr SM (Sanrie) de Beer; dr H (Hein) Delport; dr RA (Rudy) Denton; dr C (Christo) Pretorius; ds AH (Adriaan) Roets; en dr JM (Thinus) van...
by Redaksie | Monday, 28 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
“Tydens die vergadering het ek die gevoel gekry dat die Kerk só besig is, maar is ons op die pad waar God ons wil hê? Het ons nie so besig geraak met ander goed dat ons besig is om die kern te vergeet nie? Het ons nie vergeet wat ons doel as kerk eintlik is nie? Is...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Monday, 28 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
In hierdie aflewering kyk ons na die vooruitgang en verval in die geledere van die Hervormde Kerk. Na die verwoesting van die Tweede Anglo-Boereoorlog het die Hervormde Kerk geleidelik sterker geword. Dit was die resultaat van beter bearbeiding, organisasie en ’n hoë...
by Dr Gert Malan (Mosselbaai) | Monday, 28 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Karl Barth se denke het waarskynlik die grootste invloed gehad op ons Skrifbeskouing, hoewel ons dit krities verruim het tot ’n eiesoortige Hervormde weergawe. Woord van God Barth meen die drie gestaltes van die Woord – Openbaring, Skrif en verkondiging – is...
by Redaksie | Monday, 28 October, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Die NHKA se 72ste Algemene Kerkvergadering het van Maandag 23 tot Donderdag 26 September by Gemeente Wonderboom plaasgevind, met die opening Sondagaand 22 September by Gemeente Montana. In sy openingsrede het dr André Ungerer aan die hand van Handelinge 16 en...