Uit die Woord

Uit die Woord

Laat jou woorde min wees Baie doenigheid  bring drome, baie praat lei tot onverstandige woorde. As jy aan God ’n gelofte gedoen het, moet jy nie versuim om dit te betaal nie. Hy hou nie van ligsinnige mense nie. Wat jy beloof het, moet jy betaal. Dit is beter dat jy...

Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024) Denkrigtings in Hervormde Teologie (3): Prof BJ (Ben) Engelbrecht

Prof BJ (Ben) Engelbrecht (1923-2011) het reeds in sy studentejare, deur die toedoen van prof HP Wolmarans, ’n belangstelling in die dialektiese teologie ontwikkel. Barend Jacobus Engelbrecht is gebore aan die Suikerbosrand, in Spieskloof tussen Nigel en Balfour. Hy...