by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Sou die Here my kom haal, mag Hy my dan aantref waar ek besig was om sy wil te doen. Want die geloof wat ek bely en leef, is nie ’n gekheid nie, dit is ’n geloof in ’n almagtige God. (Martin Luther) Wat tans as gevolg van die koronavirus (Covid-19) wêreldwyd gebeur,...
by Ds Jacques Pieterse (Laer Suidkus) | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Ek vermoed dat as die Here Jesus ’n huis van sy eie op aarde gehad het, die vreemdste mense sy drumpel sou deurtrap en gasvry ontvang sou word. In die kultuur van die tyd was dit immers goeie maniere om jou gaste iets te ete aan te bied. Ek is daar doodseker van dat...
by Oupa Stoep | Woensdag, 26 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Tranerige Tryntjie van Trichardt skryf: My oupa is onlangs oorlede en ek moet die reëlings vir sy begrafnis tref. Die ondernemers het vir my ’n dokument met ’n lys van opsies gegee vir die diens, wat wissel van ’n klein lykswaentjie wat deur ’n motorfiets getrek word...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Prof Johan Koekemoer het Sondag 26 Januarie sy 60-jaar-ampsjubileum in Gemeente Selcourt gevier. Johannes Hendrik Koekemoer is op 27 Augustus 1935 te Losberg in die distrik Potchefstroom gebore as die oudste van drie kinders en enigste seun. Sy ouers was boere en die...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Die jare kom en die jare gaan. Ure, dae, maande, jare skuif soos skadu’s stil verby. Niks sal met die loop van jare onveranderd hier kan bly (Gesang 570, Liedboek van die Kerk). Vandag is ek gebore. Môre is ek in die fleur van my lewe, sterk, gesond, lewenslustig....
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
In hierdie aflewering kyk ons na die groei en vermindering van lidmaatgetalle in die Hervormde Kerk. Die Hervormde Kerk het deur die loop van die 20ste eeu geweldig vinnig gegroei. Dit was grootliks te danke aan ’n hoë geboortesyfer. Gesinne met ses tot tien kinders...
by Prof Jaco Beyers (Adjunkdekaan: Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria) | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Wat bedoel ons presies met die woord sending en al die aanverwante begrippe soos evangelisasie, apostolaat, missiologie, missionaal en missionêr? Na watter aktiwiteite in die kerk verwys dié terme? Die Protestantse teoloog Gijsbert Voet het in die 17de eeu die...
by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Scary! Erg scary! Dis die antwoord van ’n eerstejaar op my vraag hoe sy voel oor die vooruitsig van ’n splinternuwe jaar vol uitdagings. Haar woorde som die algemene gevoel van ’n eerstejaar op. Die verandering van ’n veilige ouerhuis en matriekjaar na ’n nuwe lewe...
by Dr Rudy Denton (Potchefstroom-Studentegemeente) | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Wanneer aan studente gevra word Wat is jou belewenis van die kerk? en dan veral die Hervormde Kerk, is dit opnuut ’n geleentheid om te hoor hoe jongmense die Kerk ervaar. Ek het die studente gevra om hul eie belewenis van die Kerk neer te skryf. Soos die studente in...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
My opdrag aan die twee studenteleraars wat ook artikels vir hierdie blad geskryf het, was om met die Kerk te deel hoe studente hul geloof beleef en watter rol die Kerk in die lewe van studente speel. Ons Kerk, soos alle ander kerke – trouens, soos feitlik almal in...