by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Op uitnodiging van ds Bouwer Serfontein is ’n groep tieners vanaf 25 November 2019 op ’n ontdekkingsreis na ’n “geheimsinnige planeet” geneem. Die doel van die vier dae was om die 12 jongmense bewus te maak van hul unieke leierskapgawes en hulle te help om dit te...
by Ds Dalene Lourens (Selcourt/Springs-Noord) | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Tussen die blaaie van die Woord ontdek ons ’n skatkis van verhale, ons ontmoet geloofshelde, ons ontmoet onsself in die spieël van ander gelowiges se lewe, en ons ontmoet God. Waar anders leer ons God ken as in ons besig wees met die Skrif, enersyds in die aanhoor...
by Redaksie | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Laat dié wat dors het, kom Op die laaste dag, die groot dag van die huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste...
by Ds Gert Macdonald (Nelspruit) | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei. (Johannes 7: 37-38) Lees Johannes 7: 37-39 Ons hoor gereeld dit is ons roeping om missionaal te wees, om in alles...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
In die era van elektroniese media is dit van die uiterste belang dat die kerk, ook ons Kerk, ’n internetvoetspoor moet hê. Daarom is die totstandkoming van GLOmedia.tv ’n baie groot oomblik in die lewe van Afrikaanse gelowiges. Die kerk, ook ons Kerk, het nou weer die...
by Ds Hannes van der Merwe (Skriba: Kommissie van die AKV) (Gemeente Pretoria-Oos) | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
’n Paar dekades gelede het die Afrikaanse kerke toegang gehad tot geleenthede op openbare media om eredienste uit te saai en aan godsdiensprogramme deel te neem. Oor die laaste dekade of twee het dit op enkele uitsonderings na verdwyn. Afrikaanse hoofstroomkerke het...
by Redaksie | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9
Ds BF (Berend) Greyling (61) is op 15 Januarie oorlede na sy stryd die afgelope jaar met kanker. Die gedenkdiens vir ds Greyling was op Dinsdag 21 Januarie vanuit Gemeente Bethlehem; dr Frikkie Labuschagne het die diens gelei. Ons innige simpatie gaan aan mev Leonie...
by Redaksie | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9
Dr Ananda Geyser-Fouché is aan die einde van 2019 tot medeprofessor in Ou Testamentiese Wetenskap bevorder. Sy werk sedert 2012 in die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria. Voor dit het sy vir 14 jaar UP se buitelandse betalings in die...
by Oupa Stoep | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9
Benoude Bruid van Brakpan vra: Oom Stoep, kan Oom my asseblief raad gee? Ek trou later vanjaar en wil graag alles perfek hê op die dag. Wat stel Oom voor moet ek doen of nie doen nie? My liewe bruid, as veteraan van bykans 400 huweliks-bevestigings wat Oom al...
by Redaksie | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9
Ses finalejaar teologiestudente is Donderdagaand 21 November in Gemeente Oos-Moot gelegitimeer. Ds Willem Kok, skriba van die Kommissie van die AKV en vader van een van die studente, het die erediens gelei. Die proponente is Thomas Dreyer, Anel Boshoff, Marina Kok,...