Besoek aan Gemeente Upington: 1 tot 10 Mei 2026

Besoek aan Gemeente Upington: 1 tot 10 Mei 2026

Gemeente Upington is op 16 Julie 1976 gestig en het in 2025 ontbind. Die kerkgebou is sedertdien verkoop, maar daar is nog ongeveer 12 lidmate wat aan die Hervormde Kerk behoort. Hierdie lidmate word vier keer per jaar deur ’n predikant besoek. Die eerste Sondag van...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Woensdag 26 Augustus – As ’n gelowige eerlik kyk na wat verdra word…

Woensdag 26 Augustus – As ’n gelowige eerlik kyk na wat verdra word…

Openbaring 2: 18-29Tiatira was ’n klein, ekonomies florerende stad, bekend vir sy handwerkers en gildes. Hierdie gildes het druk op gelowiges geplaas om deel te neem aan feesmaaltye wat afgodsoffers en seksuele losbandigheid ingesluit het. Om nie te deel nie, het beteken jy kon jou werk of status verloor.In hiérdie konteks word die gemeente deur Christus geprys vir hul liefde, geloof,...

read more