Die liturgiese kalender

Die liturgiese kalender

Waaroor sal ek Sondag preek? Waaraan sal ons in hierdie week of maand aandag gee in ons eredienste? Ek het al dikwels oor ’n preektema kers opgesteek by prof Natie van Wyk se weeklikse inligtingstukkies oor die liturgiese jaar soos dit ’n paar jaar gelede in ons...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Vrydag 22 Mei – Wees heilig

Vrydag 22 Mei – Wees heilig

Levitikus 11: 44-45 God se opdrag aan Israel in Levitikus 11: 44-45 om heilig te wees soos God heilig is, volg ná ’n reeks reinheidswette (Lev 11: 1-43). Hierdie wette help Israel om hulself af te sonder, maar agter die oproep tot heiligheid lê ’n dieper verhaal. God sê: Ek is die Here wat julle uit Egipte gelei het om julle God te wees. Daarom moet julle heilig wees, want Ek is heilig (Lev 11:...

read more