’n Clarens-liefdesverhaal

’n Clarens-liefdesverhaal

Ek en my gesin het onlangs in die Noordelike Drakensberge naby Clarens vakansie gehou. Clarens is vernoem na die dorpie Clarens in Switserland. Clarens in Switserland is waar president Paul Kruger die laaste jare van sy lewe deurgebring het. Sy huis daar is op die...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Donderdag 21 Mei – Skepping vir al

Donderdag 21 Mei – Skepping vir al

Genesis 1: 1-2 en 4 In die begin het stilte oor die dieptes gewaak, en God se stem breek lig oor donker se krake. ’n Oop aarde, vormloos, sonder rus of rigting, tot die Gees soos asem oor waters beweeg – ’n fluister van skepping, ’n heilige gedig. Dag een het lig teen nag begin sing, ’n hemelse grens tussen duister en glans. Dag vier dans hemelligte hul vaste kringe, sterre in weë van wysheid en...

read more