Kroniek van Rata se Munga-wedren

Kroniek van Rata se Munga-wedren

Die Munga-wedren het van 26 November tot 1 Desember plaasgevind. Sewe ryers het hul kragte saamgesnoer om fondse vir Rata in te samel. Ons deelnemers was: Annatjie van Wyk, Riaan Loots, ds Martin Meyer, Alphonso Theron, Chris Reyneke, dr Wouter van Wyk en ds Schalk...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Saterdag 21 Februarie – Kennis van God verander die wêreld

Saterdag 21 Februarie – Kennis van God verander die wêreld

Filippense 2: 5-11 Die pragtige lied in Filippense vat die boodskap wat die Christendom die wêreld wil indra, mooi saam. Hierdie lied besing die reddingswerk wat Jesus Christus vir die sondaarmens kom doen het. Die lied bely dat Jesus wat self God was, bereid was om homself te verneder en mens te word. Meer nog, hy was bereid om te sterf aan ’n kruishout ter wille van die sonde van die mens....

read more