Gaan jy Hom ken as Hy voor jou staan?

Gaan jy Hom ken as Hy voor jou staan?

Maria Magdalena het nie meer trane oor nie. Sy is moeg en gedaan en het uitgeput by die deur gesit en gewag dat die eerste sonstrale die horison in die ooste verkleur. Haar mandjie was reeds gepak: sagte linnedoeke, reukolie en ’n bossie veldblomme. Die voëls het die...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Saterdag 16 Mei – Nie ’n formule nie maar ’n verhouding

Saterdag 16 Mei – Nie ’n formule nie maar ’n verhouding

Johannes 14: 12-14 Een verkeerde wagwoord, en jy’s uitgesluit – of dit nou jou bankrekening, ’n aanlyn betaalplatform, of jou selfoon se PIN is. Ek het dit onlangs self ervaar: drie keer na mekaar my bankwagwoord verkeerd ingetik en toe is my aanlyn profiel gesluit. Geen toegang nie. Die enigste opsie? ’n Rit na die naaste tak waar ek aan die bankkonsultant verduidelik dat dit ’n eenvoudige...

read more