Gegraveerde steen werp nuwe lig op Bybelse term
Soms kom ’n mens ’n uiters seldsame uitdrukking in die Bybel teë waarvan die betekenis nie presies duidelik is nie. Dan maak argeoloë ’n ontdekking van ’n artefak wat skielik lig werp op die bedoeling van so ’n uitdrukking. ’n Sprekende voorbeeld hiervan is die...
Die Hervormde Teologiese Kollege by die halfpadmerk van 2019
Die Hervormde Teologiese Kollege, of HTK soos...
Die jeug se behoefte: Nie “cool” nie, maar warm!
Jong mense – nee almal van ons – het ’n kerk...
Elke saak het twee kante
Een van my gunstelingstories is Jane Eyre (1847)...
Artikels
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Wat is vandag belangrik?
Donderdag 30 April – Kom bou saam met my!
Lukas 24: 13-35 Ek het onlangs die fout gemaak om ’n uitnodiging van my dogtertjie heeltemal verkeerd te interpreteer. Sy vra my om saam met haar sandkastele te bou, en ek gaan sit toe by haar en kyk wat sy doen. Maar dit is nie wat sy gevra het nie. Toe begin ek bou, en ek raak bietjie in vervoering, en bou ’n groot kasteel, maar sy was steeds ongelukkig want sy het gevra: bou SAAM met my....









