Christene in hierdie wêreld: “Volg My!”
Ons as Christengelowiges wat leef met die kruisiging én die opstanding as deel van ons geestelike verwysingsraamwerk, is reeds bewus daarvan dat ons daagliks ’n pad saam met die Here moet stap as verloste kinders van God. Daaglikse introspeksie maak deel uit van...
Boodskap van hoop
Genesis 32: 22-32 Agtergrond: Jakob en Esau –...
Hoe lyk ’n dinamiese Christenvrou in 2025?
Wanneer ons dink aan ’n dinamiese Christenvrou,...
Derdepoort skitter by Liggiefees
Kersliggies is sinoniem met Kersfees en die kind...
Artikels
Net 200 jaar? Nee, nimmereindigende genade!
Die notule van die eerste onafhanklike Algemene Kerkvergadering van die Hervormde Kerk aan die...
ABC-lys van goeie nuus
Ek hoor dikwels mense sê: Ek gaan nie meer nuus kyk nie, dis net slegte nuus. Misdaad, korrupsie...
Terwyl die Kerk deur my vingers glip
Sensuur? Vir alle praktiese doeleindes bestaan sensuur nog net om predikante te tug, en dan ook...
Ouma, ek soek ’n drukkie…
Klein Michael is knieserig. Hy sit by sy tafeltjie in Ouma se kantoor, lusteloos aan die speel met...
Wat is vandag belangrik?
Woensdag 18 Februarie (Aswoensdag) – As U die Seun van God is…
Matteus 4: 1-11 Dit is vandag Aswoensdag, die eerste dag van die 40 dae wat oploop na die Paasgebeure toe. Dit is ook die gebruik om met as die teken van die kruis op ons voorhoof of hand te maak. Ons gebruik as om ons daaraan te herinner dat ons van stof is en weer na stof gaan terugkeer. Dit is die een kant van ons identiteit. Ons maak die teken van die kruis om ons daaraan te herinner dat God...













