Artikels

Wat is vandag belangrik?

Vrydag 7 Augustus – Die Woord van God wat ons verander

Vrydag 7 Augustus – Die Woord van God wat ons verander

Jakobus 1: 19-27Hulle sê dat wanneer jy in ’n spieël kyk, sien jy jouself nooit soos wat ander mense jou sien nie. Jy sien nie wie jy werklik is nie. Party van ons se oë bedrieg ons. Soms kyk ons verby al die letsels, ander kere sien ons nou weer net die foute raak.Jakobus vertel vir ons dat God se Woord ’n ander soort spieël is. Die Woord van God wys nie net presies wie jy is nie, maar dit wys...

read more