Ds Dries Beukes vier 50 jaar!
Op 1 Junie 2025 het Gemeente Swartkop saam met ds Dries Beukes sy 50-jarige ampsjubileum gevier. Tydens hierdie 50-jarige viering gebruik ds Beukes Jeremia 18: 1-10, die verhaal van die pottebakker, om te probeer aantoon dat die pottebakker nie gefrustreerd raak met...
Groot Marico vier ’n eeu van seën en genade
Bykans 200 jaar gelede, op 19 Junie 1824, het...
In Paulus se voetspore
In Julie vanjaar het ek die voorreg gehad om die...
Crises can bring new possibilities and hope for the church
The executive committee of the World Communion...
Artikels
Dankie Eksteen, en ander dominees soos jy
Eksteen Botes is dood. Een kollega het só op die nuus gereageer: Eksteen was ’n baie, baie, baie...
Gegraveerde steen werp nuwe lig op Bybelse term
Soms kom ’n mens ’n uiters seldsame uitdrukking in die Bybel teë waarvan die betekenis nie presies...
Kerk as tuiste? Oor “kerk” en “huis”
Op een van my onlangse staptogte vang my oog die son wat sak en so tussen die takke en pers blomme...
Genesis
Dit was aand en dit was môre, die laaste dag voor die grendelstaat. Die aarde was woes, al was die...
Wat is vandag belangrik?
Dinsdag 3 Februarie – Jesus het gehuil
Johannes 11: 33-44 Die wêreld maak seer. Ons sien dit elke dag: siekte, dood, hartseer, moord, ongelukke. Elkeen van ons het al pyn in hierdie wêreld beleef en soms voel dit of dinge net te veel raak. In Johannes 11 lees ons van ’n man met die naam Lasarus wat gesterf het. Sy suster, Maria, en die mense om haar huil. Jesus kom daar aan en sien al die hartseer. Hy weet Hy gaan vir Lasarus uit die...













