Johanna Brandt, baanbreker

Johanna Brandt, baanbreker

Soos die meeste mense, het ek al die naam Johanna Brandt gehoor, daardie vrouespioen wat deel van die Kappiekommando was tydens die Anglo-Boereoorlog. Maar min het ek verwag om haar in die SP Engelbrecht-kerkmuseum teë te kom, waar ’n Gesangeboekie, naaldwerktafel,...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Donderdag 30 Julie – Watter stroom volg ons?

Donderdag 30 Julie – Watter stroom volg ons?

Esegiël 47: 1-12 As gelowiges probeer ons dikwels sin maak van hoe om ons geloof op ’n geloofwaardige manier uit te leef. Daar is soveel stemme, soveel opinies, soveel strominge in hierdie komplekse wêreld. Watter stroom volg ons? Esegiël 47 vertel van ’n stroom lewende water. Esegiël sien water wat uit die tempel vloei. Die gedagte aan water wat uit die tempel vloei, was ’n bekende beeld in die...

read more