Verleë oor Israel?

Verleë oor Israel?

Onlangs is daar oor die radio vir gelowige mense se menings gevra oor die stand van sake in die Midde-Ooste, en spesifiek oor hul siening van Israel. Talle mense het geantwoord dat hul dominees die hele krisis in die Midde-Ooste ignoreer asof dit nie bestaan nie....

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Vrydag 24 Julie – Kar-kategismus

Vrydag 24 Julie – Kar-kategismus

Deuteronomium 6: 4-9 Ons gesin bly ’n hele entjie van die skool af en baie kosbare tyd word daagliks in die kar spandeer. Ek lees nou die dag dat ’n bekende skrywer van kar-kategismus praat. My kinders was baie verbaas toe ek hulle oortuig het dat kar-kategismus sy oorsprong in die Bybel het. Deuteronomium 6: 4 en 5 lees: Luister, Israel, die Here is ons God, Hy is die enigste Here. Daarom moet...

read more