Sosialemediapersoonlikheid Chantel Struwig gesels oor geloof en selfbeeld
Karre begin reeds amper ’n uur voor die aanvang van ’n ma-en-dogteraand op 16 Mei 2025 by Gemeente Pretoria-Oos by die parkeerterrein arriveer. Daar is lank uitgesien na hierdie samewerkingsprojek tussen Gemeentes Pretoria-Oos, Swartkop, Centurion-Oos, Philadelphia en...
Gaan jy Hom ken as Hy voor jou staan?
Maria Magdalena het nie meer trane oor nie. Sy...
Vir altyd verbonde
Vandag wil ek u vra om Psalm 139 te lees. Ons...
Skade aan die tempel van God
Twee Sondae gelede het ’n nuwe groepering...
Artikels
Al die blomme van môre lê in die sade wat vandag geplant word…
Die rooi papawerblom as simbool van herinnering en hoop het begin by ’n gedig wat geskryf is deur...
Laat jul kersies helder skyn…
Ek het besluit om hierdie jaar elke week net een kas, laai of rak uit te sorteer en reg te pak. Ek...
Voluit kerk van Jesus Christus
Nee, ’n appèl sal nie die NHKA help om eenheid te koester en te bewaar nie. Die eenheid van die...
Vergewe, want vergifnis bring lewe
Doen jouself ’n guns en gaan kyk die fliek Unbroken, of lees die boek as jy nog nie het nie. Louis...
Wat is vandag belangrik?
Donderdag 23 Julie – Soek allereers die Koninkryk van God
Matteus: 6: 33 Daar is lekker soek en daar is sleg soek. Om na jou bril te soek is sleg soek. By ons huis kom alles tot stilstand as my bril of ’n kind se das soggens soek is. Ek soek ook daagliks na my beursie of my selfoon. Dan is daar ook lekker soek. Om die die Wildtuin te ry en te soek na diere is een van my gunsteling soeke. Maar dan is daar ’n belangriker soek – die soeke na die Koninkryk...













