Begenadigdes in Christus

Begenadigdes in Christus

Die Bybel is propvol bewyse van God se genade aan mense, aan sy uitverkore volk Israel, maar ook aan ménse, álle mense, almal van ons sy kinders. God se genade werk anders as ons s’n. God is getrou en sy liefde seëvier telkens oor mense se sonde en gebrokenheid....

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Dinsdag 14 Julie – Balans tussen genade en geregtigheid

Dinsdag 14 Julie – Balans tussen genade en geregtigheid

Eksodus 34: 4-10 Toe Moses in die rotsskeur was, het God by hom verbygegaan en uitgeroep: Ek, die Here, is die barmhartige en genadige God, lankmoedig, vol liefde en trou. Ek betoon my liefde aan geslagte en geslagte. Ek vergewe ongeregtigheid, oortreding en sonde, maar Ek spreek niemand sonder meer vry nie. Ek reken kinders en kleinkinders die sondes van vaders toe selfs tot in die derde en...

read more