The role of the church amidst war in the Middle East
Whenever the word Middle East is mentioned, conflict comes to mind. The situation in the Middle East has remained critical since the Israeli-Palestinian conflict started. War is kindled now and then, whether in 1948, 1967, or lately on October 7, 2023, when Hamas...
Kom ons begrawe die strydbyl
Na aanleiding van dr André Ungerer en adv Joël...
Ons Tuis (MSW) – tuiste vir die versorging van bejaardes
Talle navrae is die afgelope tyd ontvang oor die...
Die Here in my kombuis
Die meeste van ons bestee ’n redelike...
Artikels
Nuus uit Zambië
Daar is twee Afrikaanse kerke wat die bediening in die hele Zambië behartig: die Dutch Reformed...
Herbesinning oor die Dooie See-rolle
Die Departement Ou Testamentiese en Hebreeuse Literatuur, in die Fakulteit Teologie en Religie aan...
Bloed is dikker as water? Dood en die definisie van “naasbestaande”
Onlangs is ’n geliefde lid van ons gemeente oorlede. Om eerlik te wees, ek is nie heeltemal seker...
Teologiese opleiding tussen die duiwel en die diep blou see
Elke gemeente wil graag haar eie predikant hê. En as hulle ’n predikant beroep, moet dit ’n goeie...
Wat is vandag belangrik?
Donderdag 9 Julie – Jy kan nie ’n streep deur God se werk trek nie
Handelinge 2: 32-36 God het hierdie Jesus, wat julle gekruisig het, Here en Christus gemaak! (Hand 2: 36). Jesus se aardse bediening was nie deur almal met dieselfde entoesiasme ontvang nie. Vir sommige was Hy die Messias, die gestuurde Een en deur ander was Hy beskou as ’n bedrieër en ’n leuenaar. Vir dié wat Hom nie wou ken, dien of volg nie, was die uitroep om Hom te kruisig woorde wat hulle...













