Terwyl die Kerk deur my vingers glip
Sensuur? Vir alle praktiese doeleindes bestaan sensuur nog net om predikante te tug, en dan ook meestal slegs oor lewenskwessies, selde oor dwaalleer. Wanneer ampsdraers tog getugtig word – as tugtiging immers is wat met sensuur bedoel word – is baie daaroor gegrief....
Skelmstreek van handelaars in Bybelse tyd
Die gier om mense te verkul, is so oud as wat...
My Covid-19-ervaring
Saterdag 25 Julie 2020. Nadat ek vir drie dae na...
Koester ons ouer persone
Daar is soveel persepsies oor die ouderdom,...
Artikels
Die Groot Altaar van Pergamum
Volgens die boek Die Openbaring aan Johannes het Jesus in ’n visioen aan Johannes opdrag gegee om...
Covid-19 en die wil van die Here
Covid-19 het ons almal onverwags in 2020 getref. Baie mense vra: Is Covid-19 die wil van die...
Die pad uit ’n eietydse ballingskap
Wie sou kon dink dat ons in 2020 die gevoel van ’n lewe in ballingskap sou beleef? Wat is ’n lewe...
God se wil en my besluite
Ons as gelowiges wil graag volgens die wil van God lewe, maar het dikwels die vraag: Hoe weet ek...
Wat is vandag belangrik?
Sondag 28 Junie –Die Gees herskep ons
Genesis 1: 1-2; Esegiël 36: 26-27; Matteus 3: 16-17 God se Gees bring lewe, orde en skoonheid. Die Hebreeuse woord vir gees is: ruach. Dieselfde woord beteken wind/asem. Dit dui alles op energie en krag. Soos wat die suurstof wat ons inasem ons liggame aan die lewe hou, so onderhou God se Gees alle lewe. Die profete het verkondig dat deur die mens se ongeregtigheid daar chaos en gebrokenheid in...













