Ouma, ek soek ’n drukkie…

Ouma, ek soek ’n drukkie…

Klein Michael is knieserig. Hy sit by sy tafeltjie in Ouma se kantoor, lusteloos aan die speel met sy karretjies. Dan vra hy saggies: Ouma, ek soek ’n drukkie... Op die hoek by die verkeerslig kyk die dame met ’n moedige glimlag direk in my oë. Op haar bord is in...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Saterdag 27 Junie – Gelei deur die Gees

Saterdag 27 Junie – Gelei deur die Gees

Handelinge 16: 6-10 Wanneer ons die Heilige Gees ontmoet en ontvang het, kan ons die Gees in verhouding leer ken en tot ’n baie beperkte hoeveelheid iets van die Gees verstaan. Ons kan die werking van die Gees beleef en vertrou en daarom kan ons gelei word deur die Gees. As mense is ons dikwels so besig met ons eie beplanning. Ons raak so besig met dit wat ons wil doen, ons planne, ons drome,...

read more