Die skoonheid in onvolmaaktheid

Die skoonheid in onvolmaaktheid

Die Japannese kunsvorm Kintsugi is die kuns om die krake in gebreekte potte en bakke met goud te herstel. Die resultaat is ’n pot en bak wat baie sterker is en meer waardevol is as die oorspronklike kunswerk. Kintsugi is sedert die laat 1600’s en vroeë 1700’s in Japan...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Vrydag 19 Junie – Trek verder

Vrydag 19 Junie – Trek verder

Eksodus 14: 1-16 ’n Mens kan nie help om te glimlag oor die gesprek tussen Moses en die volk in Eksodus 14 nie. Wat ’n onstuimige gesprek (of meer van ’n geskree) moes dit nie gewees het nie! Vasgevang tussen twee gevare is daar geen pad vir Israel sigbaar nie. Vorentoe kan hulle nie, want die waters van die Rietsee doem voor hulle op. Agtertoe kan hulle ook nie, want die farao se bemanning en...

read more