Warmplek

Warmplek

Daar gaan al hoe meer stemme op dat aardverwarming nie ons skuld is nie. Daardie stemme sluit selfs Nobelpryswenners in. Aardverwarming is ’n gegewe, maar wat betwis word, is of ons industrieë regtig kweekhuisgasse afgee wat verwarming van die planeet veroorsaak. Die...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Donderdag 18 Junie – Tafelgemeenskap

Donderdag 18 Junie – Tafelgemeenskap

Lukas 15: 1-10 Op die Sondae en dae nadat ons Sondag Trinitatis gevier het, gee ons aandag aan die Christus se verkondiging. Een van die temas handel oor die ontvangs in die kerk van hulle wat positief reageer op die uitnodiging van die liefdevolle en barmhartige God. Lukas impliseer dat Jesus hierdie gelykenis rig op die godsdienstige leiers. Hulle direkte beswaar staan in vers 2: Hierdie man...

read more