Soek elke dag ’n verskoning om iets te vier
Wat kom dadelik by jou op as jy dink aan viering? Ballonne, streamers, konfetti, sjampanje, kos, vreugde… Viering is soos versiersuiker op ’n koek, en die versiersuiker is mos die lekkerste deel daarvan. So is viering in die lewe ook die beste deel van die lewe. Ek...
Wat was die Bybel se melaatsheid presies?
Melaatsheid word in die Bybel beskryf as een van...
Die wil van God
Baie mense dink God se wil is onveranderlik....
Van Superma tot Corona-Mouna
Goei-e-mô-re… Mamma… ek bedoel Juffrou? In talle...
Artikels
Daardie video – waarom word ons kwaad?
Waar ek hier by my lessenaar sit en skryf, het twee weke, twee preke en wat voel na 200 (maar wat...
My enigste troos…
Daar het ’n hele tyd terug ’n redelike groot swerm bye in ons kerk se dak ingetrek. Hulle het...
’n Emmer koue water… en toe die realiteit!
Dit was ’n normale Sondag. Ons het as gesin saamgekuier. Meteens word die gesprek verander: Pa, Ma...
Kom ons maak ’n plan met werkloosheid
Die wrede werklikheid van werkloosheid is oral om ons. Nou het ons egter ’n kans om ’n verskil te...
Wat is vandag belangrik?
Maandag 8 Junie – Om altyd reg te wil wees, kom teen ’n prys!
Matteus 5: 1-12 Ons het gister begin lees aan Jesus se bergprediking en gesien dat dit vandag nog relevant is. Vandag kyk ons na nog ’n alledaagse probleem en wat ons daaroor by Jesus kan leer. In vers 6 lees ons dat ons honger en dors moet wees na dit wat reg is. As ek sien iets loop verkeerd wil ek hê dit moet reggestel word net soos wat ek ’n behoefte het om versadig te word as ek honger is....













