Ons droom is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld, en daarom is dit die Kerk se missie om die evangelie van Jesus Christus te vier, die gemeenskap van gelowiges te beoefen, diens te lewer, en getuienis te lewer oor die hoop wat in ons leef.

Saterdag 12 September – Oefen in liggaam en gees

1 Korintiërs 6: 19-20Die Bybel herinner ons dat ons liggame ’n tempel van die Heilige Gees is soos wat ons in 1 Korintiërs 6: 19 lees: Of besef julle nie dat julle liggaam ’n tempel van die Heilige Gees is nie? Julle het die Heilige Gees, wat in...

read more

Die Kerk se missie word uitgeleef deur:

VIERING

om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;

GEMEENSKAP

om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;

DIENS

om diens te lewer;

GETUIENIS

om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef

NUUTSTE ARTIKELS

Wat in ons kerk

gebeur

Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.

Groener gras

Groener gras

Ons hoor baie die gras is nie altyd groener aan die ander kant nie. Dit is inderdaad so. Ek het onlangs van die storie van Kim Town gelees wat met hul seuntjie vanaf Gordonsbaai na die VSA verhuis...

GEMEENTES

PREDIKANTE

LIDMATE

TOTAAL AKV'S

Lees saam

DIE HERVORMER

Die amptelike mondstuk

van die NHKA

Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.

No Results Found

The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.