Donderdag 13 Augustus – Jesus en die storm
Markus 4: 35-41Daar is so paar dinge wat ons vir mekaar kan sê nadat ons die verhaal van Jesus wat die storm stilmaak gelees het:Die eerste punt is dat die reistog Jesus se voorstel was. Dit is Hy wat die leiding neem en vir die dissipels sê wat...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Donderdag 13 Augustus – Jesus en die storm
Markus 4: 35-41Daar is so paar dinge wat ons vir mekaar kan sê nadat ons die verhaal van Jesus wat die storm stilmaak gelees het:Die eerste punt is...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Aanstoot
Daar is dalk nie baie van ons wat Gary Lineker ken nie? Dié van ons wat Engelse Voetballiga-vrate is sal dalk weet dat hy BBC se Match of the Day aanbied. So gewild is Lineker, sportaanbieder, dat...
Kom spook saam by die museum!
’n Familiepiekniek onder die sterre met kultuur, geskiedenis en spookstorievertellings as bestanddele... Dit is als wat jy op Saterdag 24 Mei by die SP Engelbrecht-museum in Eloffsdal kan verwag....
’n Ruimer pastorie
’n Pastorie se gerief en veral ruimte was nog altyd vir ons ’n kosbare voorreg. Genoeg slaapplek vir die familie as hulle kom kuier. Meer as genoeg speelruimte vir die kinders en hul maats wat...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Uit die hart van ’n Hervormer
Vir my om van die NHKA afskeid te neem, was soos ’n begrafnis. Dit was soos ’n uiters finale groet en ’n wete dat dinge van nou af aan onherroeplik verander het. Vir soveel jare het niks anders my,...
Kersgedagte
Daar is mense in die wêreld wat die idee het dat God die een of ander tiran is wat daarop uit is om enigiemand wat nie voldoen aan sy verwagtinge nie, te kasty en te straf. Kersfees vee al sulke...
Dankie vir die Bybel 2020-vertaling!
Die eerste vertaling van die Bybel in Afrikaans het in 1933 verskyn. In 1953 is daardie vertaling hersien en opnuut uitgegee. Ons sou 30 jaar wag vir ’n volgende vertaling. ’n Dinamies-ekwivalente...
Ewigheidsondag en die herhalende kring van beginne en eindes
Toe ek in standerd 7 (graad 9) was, het my Afrikaanse onderwyseres ’n klein groepie in ons klas uitgedaag om Dalene Matthee se Kringe in ’n bos te lees tydens ons Desembervakansie. In ons destydse...
Hoe vroue se koppe werk (en ook nie werk nie)
Evolusionêr gesproke is ons makgemaakte jagters/versamelaars. Vir bykans 200 000 jaar, van voor ons nog ’n ploegskaar in die grond gedruk het of voordat ons nog enige woord kon skryf of stede kon...
Hout dryf
Dis vir buitestanders moeilik om die bestaanskrisis te verstaan wat die uitslag van hierdie Amerikaanse verkiesing by die helfte van die bevolking daar ontketen het. Ek begryp dit glad nie....
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer
















