Vrydag 7 Augustus – Die Woord van God wat ons verander
Jakobus 1: 19-27Hulle sê dat wanneer jy in ’n spieël kyk, sien jy jouself nooit soos wat ander mense jou sien nie. Jy sien nie wie jy werklik is nie. Party van ons se oë bedrieg ons. Soms kyk ons verby al die letsels, ander kere sien ons nou weer...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Vrydag 7 Augustus – Die Woord van God wat ons verander
Jakobus 1: 19-27Hulle sê dat wanneer jy in ’n spieël kyk, sien jy jouself nooit soos wat ander mense jou sien nie. Jy sien nie wie jy werklik is...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Boodskap van hoop
Genesis 32: 22-32 Agtergrond: Jakob en Esau – Jakob het Esau en hul pa, Isak, jare gelede bedrieg toe hy op ’n slinkse wyse homself as Esau voorgedoen het en die seën wat sy broer toegekom het,...
Hoe lyk ’n dinamiese Christenvrou in 2025?
Wanneer ons dink aan ’n dinamiese Christenvrou, dink ons soms dat hier sprake is van twee figure wat hoegenaamd nie by mekaar kan pas en ’n suksesvolle plek in die samelewing kan vol staan nie. Toe...
Derdepoort skitter by Liggiefees
Kersliggies is sinoniem met Kersfees en die kind in elk van ons kom na vore tydens hierdie tyd van die jaar. In Pretoria is Jakaranda Kinderhuis se Liggiefees dus ’n hoogtepunt en natuurlik was die...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Die kruisverhaal in Koptiese Evangelies
Met argeologiese ontdekkings moet ’n mens gedurig onderskei tussen egte artefakte, vervalsings, versinsels en tradisies wat gemeenskappe vir hulself opgemaak het om sekere dinge duideliker te...
Perskebome van dankbaarheid
’n Man het sy 80-jarige buurman dopgehou terwyl die buurman besig was om ’n klein perskeboompie te plant. Jy verwag seker nie om perskes van daardie boompie te eet nie? vra hy vir die bejaarde man....
Tyd verstreke
In hierdie grendeltyd kan dié van ons wat in ons “herfsjare” is, terugkyk op ’n lang pad met parkeermeters wat steeds aanstap. Pragtige jare. Soms is daar mense wat dink persone van 70 jaar het nou...
Wie is agter die masker?
Oor die jare heen het daar al menige groot filmtreffer gedraai waar die onbesonge held of vreesaanjaende boef ’n masker dra, óf om sy identiteit geheim te hou, óf om grillerige letsels uit vorige...
Nuwe kategesehandleidings – ’n nimmereindigende proses
Soos ’n predikant elke Sondag die eeueoue Bybelse boodskap opnuut met die beste moontlike teologiese insigte en tegnologie moet oordra, so behoort die Kerk vir elke nuwe generasie met die benutting...
Liefde in die tyd van korona
My seuntjie is 15 maande oud, en genugtig, hy hou sy mamma en pappa uiters besig tydens hierdie buitengewone grendeltydperk. Hy is beslis nie stout nie – net nuuskierig en ondersoekend met ’n lekker...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















