Blog
21 Januarie: Ds GS (Stephen) de Beer (emeritus/Noordwestelike Pretoria) verjaar vandag. Baie geluk!
Maandag 19 Januarie: Ds C (Christo) Pieterse (Losberg) verjaar vandag. Baie geluk!
19 Januarie: Ds IM (Retha) (Suidoos-Witbank) Losper verjaar vandag. Baie geluk!
19 Januarie: Ds MJ (Martin) Slabbert (Philadelphia) verjaar vandag. Baie geluk!
Dinsdag 3 Maart – Om te verloor is om te wen
Markus 8: 35 In Markus 8 sê Jesus iets wat op die oog af soos ’n teenstrydigheid klink: wie sy...
Uit my hoek
My kinders steek goedig met my die draak oor my volslae skepsis oor die media. Ek vertrou geen media meer nie. (Danksy Freek en Jakkals.) Ek aanvaar niks as waar nie, nie eens meer wat ek voor my eie oë sien afspeel nie. Alles wat vir my opgedis word, is so betroubaar...
Gebede vir geregtigheid – ook in Oekraïne
Kom laat ons bid. Hoe onskuldig kan so ’n versoek klink. En hoe omstrede! Kom ons bid vir vrede en die onmiddellike beëindiging van Rusland se inval in Oekraïne. So vra die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke (WGGK, of WCRC in Engels) in ’n brief aan al haar...
Die wêreld se oudste Bybelkaart
Die wêreld se oudste Bybelkaart staan bekend as die Madabakaart. Dié kaart is in 1884 in die vloer van ’n Bisantynse kerk uit die tweede helfte van die sesde eeu in Madaba, Jordanië, gevind. Wat die ontdekking uniek maak, is dat die kaart nie op papier geteken is nie,...
Wat maak ek met my kans?
Soos ons deur die pekanneutboord beweeg en snoei en spuit, is ek weer verwonderd oor die natuur. 1 300 bome wat almal saam geplant is, wat dieselfde water kry, dieselfde bemesting, dieselfde snoei, dieselfde reën... Elkeen van die 1 300 bome het dieselfde geleentheid...
Moets en moenies van kerkwees
In ’n lekker warm debat raak ons nou die dag aan die praat oor wat die Kerk alles moet en nie moet doen nie. Gelowiges, almal van ons, raak ons toe sommer lekker warm, warm soos die Laeveld maar is, want ons liefde vir die Here en die Hervormde Kerk is vol passie. By...
Begrotingstyd
Hier by ons, net soos seker orals elders in ons Kerk, is dit begrotingstyd. En die een gedagte wat ons daarvan oorhou, is dat kerk nie goedkoop is nie. Die kerk is een van die min plekke waar jy gratis kan in- en uitstap sonder dat jy ’n enkele sent armer raak. Maar...
Beswaarskrif uit sewende eeu voor Christus ontdek
Argeoloë het al geleer dat ’n mens nie sommer ’n voorwerp moet weggooi nie, maak nie saak hoe niksseggend of waardeloos dit voorkom nie. ’n Goeie voorbeeld hiervan is ’n stukkie potskerf, of ostrakon, wat op ’n terrein by Mezad Hashavjahu, 12 kilometer suid van Tel...
Geluk is tuisgemaak!
’n Sielkundeprofessor het eenkeer vir sy eerstejaarstudente die opdrag gegee om elkeen ’n ballon op te blaas, sy of haar naam daarop te skryf en dit op die vloer te gooi. Hy het die ballonne gemeng en elke student vyf minute gegee om sy of haar ballon te soek. Niemand...
’n Afspraak vir die tannie…
As ’n mens 40 jaar lank met dieselfde man getroud is en 39 jaar lank in dieselfde huis woon, sien jy mense kom en gaan, en tuine verander en bure vertrek, en die paaie in jou omgewing uitbrei en verval, herstel word en verval, en beleef jy al hoe meer verandering na...
Teken in
Office Hours
Daily – 9:30 am to 6:30 pm
Sunday – 08:00 am to 11:30 am
Holidays – 08:00 am to 3:00 pm











