Artikels
Kom, Ek sal jou rus gee
28Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. 29Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. 30My juk is sag en my las is lig (Matt 11: 28-30, AFR83). Die kragtige...
Die Kerk: my inspirasie om my roeping as God se kind uit te leef
Bediening is vir my nie iets wat net op ’n Sondag gedurende die eredienste plaasvind nie. Dit is ’n lewensritme. Dit is mense, grondpaaie en kombuistafels, hospitaalkamers en kerkbanke wat al baie trane gesien het. My ervaring van bediening binne my gemeente het my...
Groener gras
Ons hoor baie die gras is nie altyd groener aan die ander kant nie. Dit is inderdaad so. Ek het onlangs van die storie van Kim Town gelees wat met hul seuntjie vanaf Gordonsbaai na die VSA verhuis het. Hul visums is eindelik goedgekeur om by haar Amerikaanse man te...
Die engele om my
’n Goeie vriendin het eenmaal vir my gesê om nooit by ’n wit veer wat voor jou lê verby te stap nie. Jy moet dit optel en weet dat daar engele om jou is. Die afgelope paar maande het ek agtergekom dat die engele om my wel ook in die gedaante van mense is. As elkeen...
“Jy is Myne”
Jesaja 43: 1 (AFR83) sê vir ons: Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. Is dit nie mooi nie? Die laaste sinnetjie is veral besonders: Ek het jou op...
Nuwejaarsvoornemens
Navorsing het gewys dat die top tien nuwejaarsvoornemens wat deur mense gemaak word, is: Om gewig te verloor Om op te hou om te rook Om by ’n begroting te bly Om meer geld te spaar of te verdien Om ’n beter werk te kry Om meer georganiseerd te wees Om meer te oefen Om...
My ervaring van tuiskoms
Ek het nie Hervormd groot geword nie. Al wat ek van die drie susterskerke geweet het, is dat my oupa ’n diaken in die NG Kerk was – nie dat ek geweet het wat ’n diaken is of doen nie. Ek het as jongmeisie ook nie gereeld kerk toe gegaan nie. Die meeste geestelike...
Wees die lig en liefde op jou pad in hierdie wêreld
In vandag se gejaagde lewe voel dit soms asof daar nie genoeg tyd vir onsself, ons gesinne en ons medemens is nie. Verwagtinge en verantwoordelikhede kan oorweldigend raak en soms wonder ons hoe ons alles in balans kan hou. As Christenvroue kan ons egter hoop en...
Slegte evangelie teenoor ware evangelie
Ons is in daardie stadium van die jaar waar ons ’n ander ritme oral rondom ons sien. Die gewone alledaagse bekende ritme maak plek vir iets anders. Dit voel asof ons nie meer op kalm waters roei nie, maar in ’n stroomversnelling van bruisende witwater ingesleep word...
’n Dominee wat nie leer nie, is nie bekeer nie…
’n Dominee wat nie leer nie, is nie bekeer nie. Sommer vroeg in my teologiese studies het ek met hierdie uitdrukking te make gekry. Vandat ek ’n gemeentepredikant is, des te meer. Om die Bybel te bestudeer en aan te hou leer, kom nie tot ’n einde wanneer ’n predikant...









