Artikels
Waar kry ons ’n predikant?
Die meeste gemeentes en lidmate aanvaar deesdae dat daar predikante is wat beroep kan word. Daar was immers die afgelope halfeeu baie predikante, ja, op ’n tyd selfs ’n surplus predikante, sodat matrikulante huiwerig was om teologie te gaan studeer weens die min...
Vaarwel!
Koningin Elizabeth die Tweede is met swier en skouspel soos niemand die Britte dit kan nadoen nie, ter ruste gelê. Gepas dalk, want in die wêreld van wêreldse mag en menslike politiek was daar min ander wat dié luister kon verdien. Tog het dié Engelse vrou se eie...
Rosettasteen help om hiërogliewe te ontsyfer
Die Rosettasteen word beskou as een van die belangrikste artefakte wat nóg ontdek is om die skrifstelsel van Egiptiese hiërogliewe te ontsyfer. Dié steen is op 15 Julie 1799 tydens Napoleon Bonaparte se veldtog in Egipte deur die Franse ingenieur Pierre Francois...
Brug uit die tyd van Nero ontdek
In Rome, Italië, het die oorblyfsels van ’n ou brug uit die tyd van keiser Nero skielik in Junie 2022 bo die watervlak van die Tiberrivier begin uitsteek as gevolg van die droogte wat die land beleef het. Navorsers wat die oorblyfsels van die brug ondersoek het, meen...
Dit is ’n gejaag na wind
Soos gewoonlik, is ek weer op punt nommer 99.99999. Ja, mense, ek kan myself in sirkels draai. Dit wil voorkom asof ek niks kan doen of bereik indien dit nie met ’n adrenalien-opwelling is nie. Ek het ook nogal gewonder of dit dalk ’n teken is van ons moderne tyd… Ons...
Kostelike herinneringe
Die afsterwe van prof Gert Pelser bring by my herinneringe van wat ek en hy beleef het toe ek nog ’n BD-student was, van 1971 tot 1973. Ons studente het vir hom hoë agting gekoester en hy was eintlik vir ons ’n vriend wat ons baie waardeer het. Ons treur oor sy...
Gasvryheid is in ons gene!
Die woord gasvryheid is ’n samestelling van twee Griekse woorde, naamlik philo wat liefde beteken en xenia wat vreemdelinge beteken. Gasvryheid is ’n liefde vir vreemdelinge. Dit is ’n liefde wat ’n sterk emosie uitdruk. Dit is om ’n gevoel van goedgesindheid te hê en...
Begin leer
Wyle prof Piet Dreyer was my Wysbegeertedosent. Hy het eendag die stelling gemaak dat ’n mens deur onderwys weinig leer wat jy sal onthou. Al wat jy uit onderrig wysword, is dat jy bitter min weet, én waar om iets te wete te kom. Ek het nog altyd gehoop dat ’n mens...
Die verrassende krag van genade
Soms lees ’n mens ’n boek wat jou tot stilstand ruk. Dit kan om verskillende redes wees – positief of negatief. Waarom lees ’n mens fiksie? Om “tyd te verdryf”, vermaak te word, iets te leer? Ek het pas ’n boek gelees wat my nog lank gaan bybly. Tonele daaruit sal by...
Onhandig, voetloos en half blind: die Kerk
Ek het my hierdie week weer die dissipels se vraag oor wie die belangrikste persoon in die koninkryk van God is (Matt 18), afgevra. Dit is ’n belangrike vraag om te antwoord, as jy ’n dominee is. Jy moet weet wie eerste aandag moet kry. Goeie bestuur wil dit hê dat ’n...









