Artikels
Kindernagmaal – waarom nie?
Ek het tot onlangs in die Hervormde gemeente Nkana in Zambië gewerk. Hier gebruik oud en jonk, almal wat in Jesus glo, Nagmaal. Met die eerste Nagmaalbediening daar het die vraag by my opgekom: Moet ek die kinders verbied om Nagmaal te gebruik? Is die Nagmaal dan nie...
Windpompmense
Vanoggend vroeg het ons die kop op die plaas uitgeklim om na die sonsopkoms te kyk. Die natuur is so stil en vreedsaam dié tyd van die oggend. Stadig begin die dag breek op die horison en word ’n mens intens bewus van die stilte en die natuur om jou. In die...
Die graf waarop geskryf is: “Moenie oopmaak nie!”
Soms maak argeoloë ’n ontdekking wat ’n mens met groot nuuskierigheid laat. So byvoorbeeld is in Benede-Galilea ’n graf ontdek met ’n inskrywing op die grafsteen wat bepaal het: “Moenie oopmaak nie!”. Dié graf is tussen Joodse grafte in die Beit She’arim Nasionale...
Beëindiging van swangerskap
Daar was ’n tyd toe mans oortuig was dat hul sperms mikroskopiese mensies was, babas wat net in ’n vrou moes grootword soos ’n vroeggebore kind in ’n broeikas. Sperms was alreeds volwaardig lewe. Vandaar dat masturbasie veroordeel is. Het ’n vrou dan nie swanger...
Al die blomme van môre lê in die sade wat vandag geplant word…
Die rooi papawerblom as simbool van herinnering en hoop het begin by ’n gedig wat geskryf is deur luitenant-kolonel John McCrae. Hy was ’n Kanadese dokter wat in die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het as dokter vir ’n artillerie-eenheid van die Geallieerde Magte wat...
Laat jul kersies helder skyn…
Ek het besluit om hierdie jaar elke week net een kas, laai of rak uit te sorteer en reg te pak. Ek kom vandag af op al my kersmaakapparaat wat steeds sorgvuldig weggebêre staan jare na ons doen-dit-self-huweliksonthaal. My gedagtes dwaal ver terug na my beginjaar as...
Voluit kerk van Jesus Christus
Nee, ’n appèl sal nie die NHKA help om eenheid te koester en te bewaar nie. Die eenheid van die NHKA, van die kerk en liggaam van Christus wat die NHKA insluit, word nie gekonstitueer deur en berus ook nie op uitsprake van geregshowe nie. Die liggaam van Christus is...
Vergewe, want vergifnis bring lewe
Doen jouself ’n guns en gaan kyk die fliek Unbroken, of lees die boek as jy nog nie het nie. Louis Zamperini, ’n Amerikaanse Olimpiese baanrekordatleet, oorleef ’n vliegtuigongeluk in die Tweede Wêreldoorlog, maar word weer eens uitgelewer aan die ongenaakbaarheid van...
Is Jesus se laaste Pasga bo die graf van Dawid gevier?
Een van die gewilde plekke in ou Jerusalem wat as ’n toeriste-attraksie voorgestel word, is ’n tweeverdiepinggebou wat bo-op die tempelberg aan die suidwestelike kant van Sionsberg opgerig is. Die onderste verdieping van die gebou word tradisioneel voorgehou as die...
Moeder Vink
In ons dorpstuin staan teen alle verwagtinge in ’n pragtige sterkgroeiende doringboom. In ons tuin, in ons pragtige soetdoringboom, is ’n geel mannetjievink al vir die afgelope maand besig om nes te bou. Die wyfie het die nes reeds twee keer uitmekaar gepluk. Vandag,...









