by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Dinsdag, 18 Augustus, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Sedert 1994 vier ons elke jaar op 9 Augustus Vrouedag. Op 9 Augustus 1956 het ’n groep vroue ’n optog gehou na die Uniegebou om beswaar te maak teen die paswette van daardie tyd. Later het Vrouedag Vrouemaand geword. Op Nasionale Vrouedag en in Vrouemaand word hulde...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Dinsdag, 18 Augustus, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Die Hiksos was ’n gemengde Semitiese groep wat vanuit die noordwestelike deel van die Ou Nabye Ooste die Nyldelta ingeval en van ongeveer 1638 tot 1523 vC as farao’s oor die noordelike deel van Egipte regeer het. Altans, dit is wat ou navorsing vertel het. Navorsing...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Woensdag, 12 Augustus, 2020 | Menings
Namate frustrasie met sosiaal-politieke omstandighede in Suid-Afrika toeneem, groei die aandrang van lidmate dat die Kerk haar stem moet laat hoor. Die herderlike skrywes uit die Algemene Kerkvergadering en sy Kommissie is nie genoeg nie, word beweer. Ons wil gehoor...
by Dr Daan van Wyk (jr) (Ebenhaëzer) | Dinsdag, 11 Augustus, 2020 | Artikels, Teologiese diskoers
Hoe lyk die historiese Jesus en hoe verskil Hy van die Jesus waarvan ons in die kerk leer? Op Sondagaand 2 Augustus 2020 het Jean Oosthuizen, aanbieder van die RSG-program Uit ’n ander hoek, met proff Andries van Aarde (emeritusprofessor in Nuwe Testamentiese...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Dinsdag, 4 Augustus, 2020 | Artikels, Persoonlike groei
Maar wat sê jý daarvan? wil mense deesdae dikwels van ons weet. Wat is jou standpunt oor Black Lives Matter? Wat sê jy oor regstellende aksie in die werkplek en kwotas of teikens vir sportspanne? Waar staan jy oor die regte of verteenwoordiging van vroue? Hoekom laat...
by Monica Beukes (Witfontein) | Maandag, 3 Augustus, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Gedurende Augustus herdenk ons alle vroue en bring ons aan hulle hulde. Die meeste van ons is doodgewone vroue wat partymaal ongesiens ons take onvermoeid vervul. Baie keer onder uiters moeilike omstandighede. Baie vroue bereik hoogtes op verskillende terreine. Daar...
by Ds Willem Dreyer (Gemeente Groot-Marico/voorsitter van die Kerkhistoriese Genootskap) | Woensdag, 29 Julie, 2020 | Artikels, Jeugbediening
Covid, sosiale distansiëring, ontsmetmiddel, digitale vergaderings, pandemie, maskers. Als nuwe begrippe en woorde wat in 2020 heeldag gehoor word. Maar jeugbediening? Daarom my reaksie toe ek gevra word om daaroor te skryf: Watter jeugbediening? Soos die meeste van...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Woensdag, 29 Julie, 2020 | Menings
RSG maak groter gewag as gewoonlik van komende Sondag se gesprek op Uit ’n ander hoek, ’n program waarin alternatiewe sieninge van geloof en religie verken word. Sondag se gaste is ons prof Andries van Aarde en prof Pieter Craffert, voorheen predikant van die NG Kerk,...
by Magda Kok (Gemeente Potchefstroom) | Woensdag, 22 Julie, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Grendeltyd. ’n Woord met soveel verskillende betekenisse wat soveel emosies by mense ontlok. Agter slot en grendel, inperkingstyd, nadink-tyd, hartseertyd. Watter betekenis het die grendeltyd vir jou? Aanvanklik was almal geskok. Nog nooit het so iets met my gebeur...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Dinsdag, 21 Julie, 2020 | Artikels, Bejaardesorg
In 1937 het die destydse Departement van Volkswelsyn besluit om rentevrye lenings beskikbaar te stel vir die oprigting van tehuise vir bejaardes. Die vroue van ons Kerk het spoedig hiervoor begin werk, en in 1948 gee die NHSV se Kongres toestemming vir die stigting...