by Rev Najla Kassab | Tuesday, 25 July, 2023 | Artikels, Kerk in die wêreld
The executive committee of the World Communion of Reformed Churches (WCRC) met in South Africa during May 2023. Rev Najla Kassab, president of the WCRC, agreed to write this article for publication in Die Hervormer. An Afrikaans version of the text is published in the...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 11 July, 2023 | Artikels, Verkondiging
Met verloop van jare het daar dramatiese ontwikkeling plaasgevind wat die Kerk se eredienste betref. Sommige gemeentes het egter so gestagneer dat hul eredienste nog dieselfde lyk as 50 jaar gelede. Die hou van eredienste is feitlik so oud soos die mensdom self....
by Clarika Hattingh (HTK/Sinodaal) | Tuesday, 4 July, 2023 | Artikels, Stories van hoop
My ouma, Clara Horn, het op 31 Mei 2023 ’n volle 100 jaar oud geword. Ek wou so graag haar storie deel terwyl sy nog met ons was, maar sy is Woensdag 21 Junie oorlede. Clara Oosthüyzen is op 31 Mei 1923 op die plaas Diepsloot gebore. Haar skoolopleiding begin by...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Monday, 3 July, 2023 | Artikels, Gemeentebediening
Daar is altyd ’n “olifant” in die vertrek wat ons nie wil raaksien nie. Met hierdie paar woorde wil ons juis oor so ’n “olifant” praat, een wat ons as predikante moeilik herken en erken, omdat dit baie keer in ons persoonlike blindekolle val. Wanneer ons dan wel in...
by Ds Milankie van der Walt (Namib-Suid) | Tuesday, 27 June, 2023 | Artikels, Gemeentebediening
Waaroor sal ek Sondag preek? Waaraan sal ons in hierdie week of maand aandag gee in ons eredienste? Ek het al dikwels oor ’n preektema kers opgesteek by prof Natie van Wyk se weeklikse inligtingstukkies oor die liturgiese jaar soos dit ’n paar jaar gelede in ons...
by Ds Werner Olivier (Emeritus) | Monday, 22 May, 2023 | Artikels, Stories van hoop
Ek en my gesin het onlangs in die Noordelike Drakensberge naby Clarens vakansie gehou. Clarens is vernoem na die dorpie Clarens in Switserland. Clarens in Switserland is waar president Paul Kruger die laaste jare van sy lewe deurgebring het. Sy huis daar is op die...
by Mev Marna Wolmarans (Gemeente Secunda) | Tuesday, 25 April, 2023 | Artikels, Vrouebediening
Maria Magdalena het nie meer trane oor nie. Sy is moeg en gedaan en het uitgeput by die deur gesit en gewag dat die eerste sonstrale die horison in die ooste verkleur. Haar mandjie was reeds gepak: sagte linnedoeke, reukolie en ’n bossie veldblomme. Die voëls het die...
by Andrea Müller (Klerksdorp-Wilkoppies) | Tuesday, 18 April, 2023 | Artikels, Vrouebediening
Vandag wil ek u vra om Psalm 139 te lees. Ons kyk in die besonder na verse 13 tot 18. Almal van ons wat vandag hierdie woorde lees, was aan die begin van ons lewens aan ’n moeder verbind. Ons elkeen is deur ’n lewenskoord voorsien van alles wat nodig was om te...
by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Tuesday, 14 March, 2023 | Artikels, Gemeentebediening
Ons bely dat Christus self sy kerk in stand hou en laat groei. Hy het dit deur al die eeue gedoen, deur die kragtige werking van die Heilige Gees en die verkondiging van die Woord (Rom 10: 14-17; Heb 1: 1; Heidelbergse Kategismus vraag 54). Deur al die eeue het God...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Tuesday, 21 February, 2023 | Artikels, Vrouebediening
In 1976 is ’n Spesiale Olimpiese Spele in Seattle gehou – vir persone met ’n verstandelike of fisiese gestremdheid. Die item waaroor daar nog jare later gepraat sou word, was die 100 m-naelloop. Op die wegspringstreep was nege deelnemers wat in afwagting gereed...