by Oupa Stoep | Friday, 6 November, 2020 | Die Hervormer, November/Desember 2020, Jaargang 113, Nommer 8
Wonderende Wilhelmina van Wonderboom wil weet: Deel van die Kersversierings wat mens nou orals sien, die prentjies van die drie wyse manne in hulle mooi kleurryke gewade met sulke punthoede op hulle koppe. Wie was hulle nou eintlik? Beste Wilhelmina, Oupa gaan jou...
by Redaksie | Friday, 6 November, 2020 | Die Hervormer, November/Desember 2020, Jaargang 113, Nommer 8
Gemeentes kan nou bestellings plaas vir die Bybel 2020. Die Bybel word amptelik bekendgestel op Sondag 29 November. Die swart hardeband standaarduitgawe kos R129 en die leer-sagtebanduitgawe R329. Daar is nog nie ’n grootdrukweergawe beskikbaar nie. Daar is ook ’n...
by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Friday, 6 November, 2020 | Die Hervormer, November/Desember 2020, Jaargang 113, Nommer 8
Die 72ste Algemene Kerkvergadering (2019) het besluit dat die Hervormde Teologiese Kollege (HTK) versterk en uitgebou moet word. As deel van hierdie proses, is daar ook besluit dat ’n Sentrum vir Reformatoriese Teologie (SRT) aan die HTK gevestig moet word. Die SRT is...
by Ds Willem Dreyer (Gemeente Groot-Marico/voorsitter van die Kerkhistoriese Genootskap) | Friday, 6 November, 2020 | Die Hervormer, November/Desember 2020, Jaargang 113, Nommer 8
In die vorige aflewering is aangetoon dat daar binne die teologie van die Hervormde Kerk twee duidelike strome was. Aan die een kant was daar ’n groep teoloë en predikante wat Artikel III van die Kerkwet (wat lidmaatskap tot blankes beperk) en volkskerk ondersteun...
by Dr Gerhard Nel (Horison Roodepoort) | Friday, 6 November, 2020 | Die Hervormer, November/Desember 2020, Jaargang 113, Nommer 8
Om ’n Bybelse teks in konteks te lees, bly een van die belangrikste beginsels van Bybelinterpretasie, maar dit word tog steeds dikwels misken. Gemeentepredikante kom gereeld by Bybelstudie, Bybelskool en preekbesprekings onder die indruk van die erns en respek waarmee...
by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Friday, 6 November, 2020 | Die Hervormer, November/Desember 2020, Jaargang 113, Nommer 8
Toe die aankondiging kom dat Suid-Afrika op 27 Maart 2020 ’n tyd van inperking sou betree, was die April-uitgawe van Die Hervormer reeds by die drukker. Nommer 1 van Jaargang 113, met ’n onseker vooruitsig oor die Kerk se publikasies vir die onmiddellike toekoms. Die...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Friday, 6 November, 2020 | Die Hervormer, November/Desember 2020, Jaargang 113, Nommer 8
Met die opening van die 72ste Algemene Kerkvergadering in 2019 was dr André Ungerer se tema Die Kerk onderweg na 2025. Die eerste, rigtinggewende besluit van daardie AKV het toe ook soos volg gelui: SINERGIE ONDERWEG NA 2025. Alle gemeentes, ringskommissies en...
by Dr André Ungerer (Hoof van die HTK) | Friday, 6 November, 2020 | Die Hervormer, November/Desember 2020, Jaargang 113, Nommer 8
Die afgelope klompie jaar was daar ’n beduidende afname in die getal voornemende studente wat vir teologiese studies inskryf. Die redes vir hierdie tendens hou baie van ons uit die slaap. Op die keper beskou, sou jongmense kon redeneer dat daar nie juis...
by Ds Annerie Conradie (Culembeeck) | Friday, 6 November, 2020 | Die Hervormer, November/Desember 2020, Jaargang 113, Nommer 8
Meteens staan daar ’n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn. (Lukas 2: 9) Lees Lukas 2: 1-20 Duisternis het oor ons hele aarde gekom. Ons kry swaar. Sosiale afstand en verliese, maskers en sanitasie, niks-is-dieselfde en...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Friday, 6 November, 2020 | Die Hervormer, November/Desember 2020, Jaargang 113, Nommer 8
In die konsistorie van Gemeente Groot Marico hang ’n ou swart-wit foto. Dit is die foto van die vertalers van die 1933-vertaling van die Bybel. Dit hang daar omdat dr HCM Fourie, medevertaler van die 1933-vertaling, leraar van Groot Marico was toe hy aan die vertaling...