Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Ek skaam my nie oor die evangelie nie

Ek skaam my nie oor die evangelie nie

by Ds Kalla Fourie (Emerituspredikant/Direksielid van die NHKA Kinderhuise) | Monday, 28 October, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7

Lees Romeine 1: 8-17 Terwyl die apostel Paulus besig was om die evangelie te vestig, het hy onder andere te doene gehad met die destydse magtige Romeine Ryk wat oor groot dele van die Europese wêreld en selfs Noord-Afrika geheers het. Hy het met hul keiseraanbidding...
Somer, son, saffier en Kersfees

Somer, son, saffier en Kersfees

by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Monday, 28 October, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7

Geil lusern in die laagste landjie;     Geil groen blare en blomme blou;Aalwyn rooi op die voorste randjie,     Rooi soos bloed teen die rotse grou;Somer en son en saffier daarbowe;     Ruik van die keurbos rondgesprei;Kort klein skadu’s oor die klowe;     Somer en...
God bewys sy liefde vir ons juis daarin…

God bewys sy liefde vir ons juis daarin…

by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Monday, 28 October, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7

Daar is mense wat die idee het dat God die een of ander tiran is wat daarop uit is om enigiemand wat nie aan sy verwagtinge voldoen nie, te kasty en te straf. Kersfees vee al sulke nare idees van die tafel af. Die beeld van ’n harde, ongenaakbare God wat net daarop...
Stoepstories: In absentia-bruide

Stoepstories: In absentia-bruide

by Oupa Stoep | Friday, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6

Puntenerige Pastor van Pelgrimsrus vra: Beste Oupa Stoep, ek het kom aftree hier in die Laeveld en gedink dat ek ’n rustige bestaan op ons ou erfplasie sou kon voer. Die woord het egter gou uitgelek dat ek steeds ’n huweliksbevestiger is, en nou word ek dikwels gevra...

Is dit Loslit of los dit?

by Clarika Hattingh (HTK/Sinodaal) | Friday, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6

Mnr Johan Hattingh help dr Wouter van Wyk met die plasing van sy vlakvarke Op Vrydag 30 Augustus het die sinodale personeel Clay Café in Montana met gemengde gevoelens genader. Ons vier Loslitdag 2024 en ons gaan verf! Sommige het presies geweet wat wag, maar sommige...

Gemeente Pinetown – ons storie sover…

by Ds Andries Burger (Gereformeerde predikant in Gemeente Pinetown) | Friday, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6

Die kerkraad van Gemeente Pinetown Sedert 27 November 2022 is ons effektief ’n nuwe gemeente van Jesus Christus. Vir ons en ons gemeenskap is dit ’n nuwe hoofstuk in die geskiedenis van Christus wat sy kerk bou – steeds op daardie selfde fondament van die apostels en...
Hervormingsondag

Hervormingsondag

by (Dr Antionette Janse van Rensburg (UP, Gemeente Montana) | Friday, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6

Elke jaar vier ons op die laaste Sondag van Oktober Hervormingsfees. Dan draai ons die horlosie terug na die 15de eeu, terug na dit wat Martin Luther gedoen het om die Hervorming se bal aan die rol te sit. Op 31 Oktober 1517 gaan hamer Martin Luther 95 stellings vas...

Van der Hoff: 100 jaar

by Dr Christo Pretorius (Pretoria en Wonderboom-Suid) | Friday, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6

Die Van der Hoff Teologiese Vereniging vier vanjaar sy honderdjarige bestaan en in die Kerk se Argief lê spore daarvan in notules, lesings en feesblaaie. Die eerste treë word op 24 Maart 1924 aangeteken. Onder die agerende voorsitterskap van dr SP Engelbrecht word die...

Totsiens, Tessa!

by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Friday, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6

Formidabel. ’n Woord wat ’n mens normaalweg assosieer met iemand wat die liggaamsbou het van ’n Eben Etzebeth. Maar formidabel kom ook in kleiner gestaltes. Hiervan is Tessa Oppermann ’n uitmuntende voorbeeld. Tessa is in Maart 2004 deur dr Paul de Beer op...
VTT 2024 – Noordwesstreek

VTT 2024 – Noordwesstreek

by Dr Johan Bester (Randfontein Midpark/SGB) | Friday, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6

Vanjaar se VTT, My roeping vir die Noordwesstreek, is op 21 en 22 Augustus by die Venterskroonkampterrein aangebied onder die bekwame leiding van ds Willem Kok, die streekverteenwoordiger, en dr Marina Kok-Pretorius namens Gemeente Potchefstroom. Die aanbieders was...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons