Wanneer liefde die grootste is: Andries Gideon van Aarde en die menslikheid van die Kerk

Wanneer liefde die grootste is: Andries Gideon van Aarde en die menslikheid van die Kerk

vriende, medesterwendes, moenie huiwer nie; nou hang die lewe nog soos vlees om ons lywemaar die dood beskaam nie; kom saam         in my sterf, in my na my vader gaanlaat ons sterf en vergaan en vrolik wees: mý vader het ’n groot bôrdienghuis (Breyten Breytenbach)...