Uit die Woord

Uit die Woord

Volg My! Toe het Jesus vir sy dissipels gesê: “As iemand saam met My wil kom, dan moet hy nie dink aan wat hy self graag wil hê nie. Hy moet lewe soos iemand wat weet dat hy aan ’n kruis sal sterf. Dit is hoe hy My moet volg. Want as iemand homself wil red, dan sal hy...

Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Span geestelike werkers tydens die Groot Trek (Deel 1)

Op die Sesde Algemene Kerkvergadering (sinode) van die Nederduitsche Hervormde Kerk in Zuid-Afrika in November 1842, volgens die notule daarvan in die “Consistoriekamer der Nederduitsch-Hervormde Gemeente (Groote Kerk Kaapstad)”, is die naam van die Kaapse...